Sent! Thank you
Hierdie webwerf is geskep om leerders se lewens te vergemaklik deur hulle te help om hulle sluitkassie te boek. Dit is presies wat ons hier is om te doen.
HIER IS HOE DIT WERK:
- Om 'n sluitkassie te boek, gebruik die boonste soekbalk om n sluitkassie te soek. Vul daarna dan jou ID om die sluitkassie te boek en wag todat jy n boodskap kry wat sê dat jy sukessvol was met jou boeking.
- Om jou geboekte sluitkassie te vind, sit jou ID in die tweede skoekbalk.
- Om al die sluitkassies op die vloerplanne te sien, druk op die knoppie wat heel laaste is.
- Om gebruik te maak van Adam, E-Skool en Helpmekaar24, klik op die drie strepies in die regterkantse, boonste hoek, wat jou hiernatoe sal lei.
- Om na die Helpmekaar se tuisblad te gaan, klik op die drie strepies in die regterkantse, boonste hoek, wat jou na die knoppie “Tuisblad” toe sal lei.